Hoe werk dit

Hoe werk Familie Boom? Hoe bestel ek?

Dis maklik! Jy gaan na die skakel van die produk wat jy wil bestel by “Winkel”. Jy kies die produk wat jy wil koop, hetsy koffie of wyn of houtprodukte.

Daarna vul jy jou keuses in:

Boom Keuse:

Houtprodukte:

Familie Van: Jy tik vir ons jou familie van wat jy op jou bord/deurstop gelaser wil hĂȘ.

Skrif Keuse:

Jy kan kies tussen twee skrif opsies vir jou van op jou houtproduk:

 

 

Hoeveelheid: Hoeveel van hierdie ontwerp keuses wil jy bestel? Dit word dan by jou trollie gevoeg.

Indien jy nog opsies wil bestel, herhaal jy net weer die hele proses en alles word by jou trollie gevoeg. Jy kan te alle tye jou trollie nagaan.

Wanneer jou bestelling voltooi is, gaan jy na “Check-out” en jy vul al jou inligting in sodat ons weet waar dit afgelewer moet word. Wanneer alles voltooi is, kliek op “place order”.

Jy kies jou voorkeur keuse van betaling en maak die betaling.

Siedaar – jou bestelling word binne 10 werksdae versend.