Familie Boom Deurstop

R400.00

Die Familie Boom Deurstop word met die hand gemaak en elke deurstop is uniek. Jou familie se boom en van word daarop gelaser om dit ‘n spesiale en persoonlike geskenk te maak.

Die deurstop word van Eikehout gemaak en het ‘n tou handvatsel om dit maklik te kan skuif van deur tot deur.

Die prys sluit die laser van die produk in.

Grootte: 21 x 10 x 12cm – R400.00

Let asb – elke deurstop se gryn en kleurskakerings is uniek en varieer van produk tot produks, asook hoe die hout laser. Die grein van die hout bepaal hoe die boom ontwerp laser daarop. Ons stel voor Boom 2, 3 en 4 vir die houtprodukte.

Clear

Familie Van

Tik die familie van wat jy op jou bord wil laat laser

SKU: N/A Category:

Description

Die Familie Boom Deurstop word met die hand gemaak en elke deurstop is uniek. Jou familie se boom en van word daarop gelaser om dit ‘n spesiale en persoonlike geskenk te maak.

Die deurstop word van Eikehout gemaak en het ‘n tou handvatsel om dit maklik te kan skuif van deur tot deur.

Die prys sluit die laser van die produk in.

Grootte: 21 x 10 x 12cm – R400.00

Let asb – elke deurstop se gryn en kleurskakerings is uniek en varieer van produk tot produks, asook hoe die hout laser. Die grein van die hout bepaal hoe die boom ontwerp laser daarop. Ons stel voor Boom 2, 3 en 4 vir die houtprodukte.

Additional information

Boom Keuse

Boom 1, Boom 2, Boom 3, Boom 4

Skrif Keuse

Krullerige Belota, Ernstige Bob

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Familie Boom Deurstop”

Your email address will not be published. Required fields are marked *