Familie Boom Koffie

R99.00

Kies jou Boom ontwerp en jou koffie (bone of gemaal) en vul jou familie van en name self in op jou unieke manier!

Etikette met name op gedruk is beskikbaar vir bestellings van 12 pakkies of meer.

Familie Boom Koffie word gerooster en verpak deur Ubr Café (Pty) Ltd in Pretoria, Suid-Afrika.

Jou pakkie bevat die Platinum mengsel.

250g

 

Clear
SKU: N/A Category:

Description

Kies jou Boom ontwerp en jou koffie (bone of gemaal) en vul jou familie van en name self in op jou unieke manier!

Etikette met name op gedruk is beskikbaar vir bestellings van 12 pakkies of meer.

Familie Boom Koffie word gerooster en verpak deur Ubr Café in Pretoria, Suid-Afrika.

Ubr Café gebruik slegs die beste kwaliteit Arabica bone en ‘n artisan rooster om die perfekte koppie te verseker elke keer.

www.ubrcafe.co.za

Additional information

Weight N/A
Koffie Keuse

Gemaal, Bone

Boom Keuse

Boom 1, Boom 2, Boom 3, Boom 4

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Familie Boom Koffie”

Your email address will not be published. Required fields are marked *