Familie Boom Wyn

R95.00

Kies jou Boom ontwerp en jou wyn keuse (Sauvignon Blanc of Cabernet Sauvignon – Merlot) en vul jou familie van en name self in op jou unieke manier!

  • Etikette met name op gedruk is beskikbaar vir bestellings van 12 bottels of meer.

Familie Boom Wyn gebruik met trots die wyne van Rooiberg Wynkelder in Robertson

Jou keuses – Sauvignon Blanc 2018 of Cabernet Sauvignon Merlot 2017

Clear
SKU: N/A Category:

Description

UITVERKOOP

Geen voorraad tans beskikbaar nie, alles is reeds uitverkoop.

Kies jou Boom ontwerp en jou wyn keuse (Sauvignon Blanc of Cabernet Sauvignon – Merlot) en vul jou familie van en name self in op jou unieke manier!

  • Etikette met name op gedruk is beskikbaar vir bestellings van 12 bottels of meer.

Rooiberg Wynkelder in die pragtige Robertson vallei voorsien ons van hierdie twee wonderlike wyne wat ons as opsie het vir Familie Boom Wyn!

Sauvignon Blanc 2018 – Hierdie elegante witwyn is vol tropiese vrugte geure met ‘n tikkie groen vy en waatlemoen ondertone en appelliefie op die neus. ‘n Sapppige gevoel in die mond met ‘n aangename nasmaak. ‘n Sauvignon Blanc met ‘n teenwoordigheid.

Cabernet Sauvignon Merlot 2017 – Lig in kleur met ‘n effense aardse neus. Dit is ‘n heerlike maklike drink wyn. Dit is mooi en komplekse met ‘n intense vrugte konsentraat met rooi bessie geure. Blywende na-smaak.

www.rooiberg.co.za

Additional information

Wyn Keuse

Sauvignon Blanc, Cabernet Sauvignon Merlot

Boom Keuse

Boom 1, Boom 2, Boom 3, Boom 4

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Familie Boom Wyn”

Your email address will not be published. Required fields are marked *