Familie Boom Kaasbord

R310.00R670.00

Familie Boom Kaasborde word met die hand gemaak en elke bord is uniek. Jou familie se boom en van  word daarop gelaser om dit ‘n spesiale en persoonlike geskenk te maak. Daar is twee houtkeuses, Eik of Kiaat, asook twee vorm keuses. Die 50 x 50cm bord word slegs in Eik gemaak. Die pryse sluit die laser van die bord in. Eik: 35 x 35cm – R390 | 40 x 18cm spaan – R340 | 50 x 50cm – R670 Kiaat: 35 x 35cm – R340 | 40 x 18cm spaan – R310 Let asb – elke bord se gryn en kleurskakerings is uniek en varieer van bord tot bord, asook hoe die bord laser. Die grein van die bord bepaal hoe die boom ontwerp laser daarop. Ons stel voor Boom 2, 3 en 4 vir die houtborde.

Clear

Familie Van *

Tik die familie van wat jy op jou bord wil laat laser

SKU: N/A Category:

Description

Familie Boom Kaasborde word met die hand gemaak en elke bord is uniek. Jou familie se boom en van word daarop gelaser om dit ‘n spesiale en persoonlike geskenk te maak.

Daar is twee houtkeuses, Eik of Kiaat, asook twee vorm keuses.

Die 50 x 50cm bord word slegs in Eik gemaak.

Die pryse sluit die laser van die bord in.

Ideaal as ‘n skenk vir troues, korporatiewe kliënte of enige feesvierings.

Let asb – elke bord se gryn en kleurskakerings is uniek en varieer van bord tot bord, asook hoe die bord laser. Die grein van die bord bepaal hoe die boom laser daarop. Ons stel voor Boom 2, 3 en 4 vir die houtborde.

 

Additional information

Houtbord Keuse

Eik, Kiaat

Grootte / Vorm

35 x 35cm, 40 x 18cm, 50 x 50cm

Boom Keuse

Boom 1, Boom 2, Boom 3, Boom 4

Skrif Keuse

Krullerige Bellota, Ernstige Bob