Mathys Roets LIVE

R75.00

Kry nou jou kaartjie vir Mathys Roets se vertoning. Die vertoning vind “LIVE” plaas op Facebook op die geadverteerde datum en tyd.

Kaartjies kan tot ‘n uur voor die vertoning gekoop word – daarna sal jy die vertoning kan kyk na afloop en nie live nie.

Om die vertoning te kyk, benodig jy:

  1. ‘n Toestel soos ‘n slimfoon of rekenaar
  2. Internet toegang
  3. ‘n Facebook rekening
  4.  Kredietkaart vir aanlyn aankope

Kliek onder om aanlyn met jou kredietkaart ‘n kaartjie te koop.¬† Heelonder is inligting om met ‘n EFT te betaal. “Scroll af”. Beplande vertonings:

  • Vertoning: Sondag, 2 Augustus – 15h00
    • Ten bate van Huis Remme-Los in samewerking met VLU Overvaal en MC van der Berg inc.

Jy is welkom om meer as een kaartjie te koop as jy graag ‘n groter bydrae wil maak.

Clear
SKU: N/A Category:

Description

Kry nou jou kaartjie vir Mathys Roets se vertoning . Die vertoning vind “LIVE” plaas op Facebook op die geadverteerde datum en tyd.

Kaartjies kan tot ‘n uur voor die vertoning gekoop word – daarna sal jy die vertoning kan kyk na afloop en nie live nie.

Om ‘n EFT betaling te doen, volg hierdie stappe:

1.    Die konsert kaartjie kos R75.00
EFT die bedrag  na hierdie bankrekening:

Jou verwysing: Jou van en VLU.

2.    Stuur jou bewys van betaling, saam met die naam van die fondsinsamelings projek wat jy ondersteun wat jy ondersteun na: mathysroetslive@gmail.com
NB: Onthou, jy kan ongelukkig nie die bewys van betaling deur jou bank vir ons stuur nie, jy moet dit self aan ons stuur aangesien ons die instruksies vir die vertoning gaan stuur na dieselfde e-pos adres vanwaar ons die bewys van betaling ontvang.

Jou e-pos met die skakel na die vertoning sal deur die loop van Sondag na jou gestuur word, nadat ons jou epos ontvang het.